Dessert-Recepten.nl

Dessert - Recept Theekoek


  • Ingredienten:
2 eiers -
1 koppie suiker -
1 teelepel vanieljegeursel -
1 koppie koekmeel -
1 eetlepel bakpoeier -
1 desertlepel margarien -
? koppie melk
  • Beschrijving:
Klits eiers, suiker en vanieljegeursel saam.

Voeg meel en bakpoeier by.

Verwarm margarien en melk.

Meng alles saam ek skep in voorbereide tertpan. Bak vir 20 minute by 180?C. Gooi sous oor.
Sous:

Smelt 5 desertlepels margarien, 7 desertlepels bruin suiker, 4 desertlepels room en ? koppie klapper, neute of kersies saam.

Bedien koek warm of koud met tee of as nagereg met roomys.

Reacties op Theekoek

  • Nog geen reacties op dit recept...
Plaats een bericht:
Naam:
Email:
Anti spam:
1+1=?
Bericht: