Dessert-Recepten.nl

Dessert - Recept Azijnpudding


  • Ingredienten:
1 koppie meel
? koppie suiker
1 koppie melk
1 teelepel bakpoeier
sout
1 eetlepel appelkooskonfyt
1 eetlepel asyn
1 eetlepel koeksoda
1 eier

SOUS
1 koppie suiker
1 koppie melk
? koppie kookwater
1 eetlepel margarien
3 teelepels vanielje
sout
  • Beschrijving:
Klits eier en suiker tot romerig.
Voeg al die ander bestanddele van deeg by, behalwe koeksoda en melk.
Los koeksoda in melk op - meng goed by res van mengsel.
Gooi in 'n gesmeerde oondskottel.
Bak ongeveer 1 uur.
Kook alles van sous saam en giet kokend oor warm nagereg.

Reacties op Azijnpudding

  • Nog geen reacties op dit recept...
Plaats een bericht:
Naam:
Email:
Anti spam:
1+1=?
Bericht: