Dessert - Recept Pompoenkoekjes
- Informatie:
- Bekeken: 256x
print recept
email recept
- Ingredienten:
125 ml koekmeelblom
5 ml bakpoeier
5 ml fyn kaneel
knippie sout
2 eiers, geklits
gerasperde skil van 2 lemoene -
olie vir vlakvetbraai -
kaneelsuiker en suurlemoenwiggies vir garnering
- Beschrijving:
Dreineer en skep pampoen uit in 'n sif door die kastrol om te dreineer. Indien pampoen waterig is, kan dit in 'n kastrol verhit word oor matige hitte sodat die oortollige vloeistof kan verdamp.
Laat afkoel. Jy het 500 ml gaar, fyngedrukte pampoen nodig.
Vryf pampoen met 'n houtlepel deur 'n growwe sif.
Sif koekmeelblom, bakpoeier, kaneel en sout saam.
Klits eiers en gerasperde lemoenskil saam.
Voeg pampoen en geklitste eiers by gesifte bestanddele.
Meng deur. Dit sal 'n taamlike slap beslag wees, maar dit moenie te loperig wees nie.
Verhit olie in 'n braaipan.
Skep lepels vol van beslag in verhitte olie en braai tot goudbruin alkante.
Dreineer op absorbeerpapier.
Sprinkel kaneelsuiker oor die bodem van 'n opdienbord.
Rangskik pampoenkoekies op bord en sprinkel weer kaneelsuiker oor.
Garneer met suurlemoenskyfies en sit voor.
Reacties op Pompoenkoekjes
- Nog geen reacties op dit recept...