Dessert-Recepten.nl

Dessert - Recept Pompoen koekjes


  • Ingredienten:
750 ml gaar, fyngemaakte boerpampoen
2 eiers
5 ml sout
500 ml bruismeel
15 ml bakpoeier
kookolie om in te bak
Karamelsous
250 ml wit suiker
60 ml margarien of botter
250 ml water
250 ml melk
25 ml vlapoeier
bietjie ekstra water
  • Beschrijving:
Klop die pampoen, eier en sout saam. Sif die bruismeel en bakpoeier saamen meng met die pampoenmengseltot 'n sagte beslag.
Bedek die boom van die pan met olie en bak die beslag lepelsgewys daarin tot weerskante goudbruin en gaar.
Dreineer op kombuispapier. Dien warm op met karamelsous.

Karamelsous:Braai suiker en margarien in 'n dikboomkastrol tot goudbruin. Roer eers die water versigtig by en dan die melk. (Werk versigtig, want dit kan spat en brand.) Roer totdat die karamel gesmelt het. Maak die vlapoeier met 'n bietjie van die ekstra water aan en roer dit by die sous. Kook totdat die sous verdik.

Reacties op Pompoen koekjes

  • Nog geen reacties op dit recept...
Plaats een bericht:
Naam:
Email:
Anti spam:
1+1=?
Bericht: